| Beeld
Beeld Sterf in ritueel: ‘Duiwel wen nie’
Posted: Wed, 22 Feb 2012 11:51:27 +0200 “God het Kirsty huis toe gebring. Die duiwel het nie gewen nie.” Skuldig nadat man in kroeggeveg sterf Posted: Wed, 22 Feb 2012 13:06:43 +0200 Een man is vry en ’n ander skuldig bevind aan strafbare manslag en aanranding ná ’n kroeggeveg wat tot ’n man se dood gelei het. Groepe veg vir Pretoria Posted: Tue, 21 Feb 2012 22:53:30 +0200 Talle belangegroepe sal die regering se planne teenstaan om Suid-Afrika se hoofstad na Tshwane te hernoem. ‘Vir elke R1-tolgeld spaar motoris R9’ Posted: Tue, 21 Feb 2012 22:46:55 +0200 Vir elke rand se tolgeld op Gautengse hoofweë gaan die gemiddelde motoris R8,84 se waarde kry. Gholfdag slaan ’n kolhou! Posted: Tue, 21 Feb 2012 22:53:29 +0200 R150 000 is met die jaarlikse VDT-prokureurs-gholfdag vir die Beeld-Kinderfonds ingesamel. Henning-moordenaar kry 15 j. vir korrupsie Posted: Tue, 21 Feb 2012 22:53:31 +0200 Die man wat me. Chanélle Henning geskiet het, is gister tot nog 15 jaar tronkstraf gevonnis op ’n aanklag van korrupsie. Kindporno: Voormalige polisieman is skuldig Posted: Tue, 21 Feb 2012 22:53:40 +0200 ’n Voormalige polisieman en -informant het gister in die Pretoriase streekhof skuld beken op 500 aanklagte van die besit van kinderpornografie. Polisielid steel glo ook kabels Posted: Tue, 21 Feb 2012 22:53:27 +0200 “As polisiebeampte is dit sy plig om misdaad te keer, nie om dit te pleeg nie.” Plaasaanvalle: ‘90% oor roof’ Posted: Tue, 21 Feb 2012 22:53:27 +0200 In 90% van plaasaanvalle is die bedoeling om te roof en in net 2% gevalle is dit politiek of rassisties gemotiveerd. |



